13 Mei 2021

Ek lê vanaand hier in die hospitaal kamer, baie opgewonde om more huis toe te gaan. Ek kan gewoonlik niks onthou wat in die ICU gebeur nie. Maar vandag begin ek onthou hoe naby ek aan die dood was Vrydag middag toe ek uit die teater uitgeskuif was. Dis ongelooflik dit klink soos ‘n stuk … Continue reading 13 Mei 2021